Hoe hanteer jy teleurstelling? Hartseer? Woede? Konflik? Dís alles emosionele vaardighede wat jou voorskoolse kind onder die knie moet kry – en hy leer dit alles by jou, sê Rina de Klerk, ’n Gautengse ...
ES Le Grange het Wêreld Kinderdag gevier deur ‘n UNICEF-pretdag te hou. Die pretdag was geïnspireer deur UNICEF se 17 volhoubaarheidsdoelwitte en het 2 November plaasgevind. Die fokus was geplaas op ...