Die gaste het aan ‘n driegangmaaltyd gesmul en Raafontuur se wyne geproe. Die duet se versameling sluit ‘n verskeidenheid rooi- en witwyne in en is bedien terwyl die groep stories vertel en musiek ...