Een ding is seker: of sy nou op die verhoog, voor die kamera of voor ’n klas kinders staan, leef sy haar pa se woorde uit. Sy doen dit voluit.
Almero en Miné Welgemoed met dogtertjie Wilde. Almero is saam met Ivan Botha genomineer in die kategorie Klankbaan vir Film of TV-reeks vir hul liedjie “Een keer om die son”. By die Aitsa ...
Die rolverdeling van kykNET en kykNET & kie se nuwe sepie, Suidooster, is ’n toonbeeld van topgehalte Afrikaanse akteurstalent. “Talle bekende gesigte sal in Suidooster gesien word, wat vir ...
Queer in Afrikaans is ’n kleurvolle nuwe potgooi wat jou nooi na eerlike gesprekke met Afrikaanse sterre wat jy reeds ken en liefhet. Met die gewilde drag queen Regina Blaque aan die stuur, sien jy ...
Die Amerikaanse WDR Aspen word gedryf deur Suid-Afrikaanse talent en ontsluit wêreldklas-bemarkingsvernuf en ervaring met luukse handelsmerke vir SA sakelui. Ontdek inspirerende verhale van ...
Kom vier Afrikaans saam met ons by Die Afrikaner Fees 2025 met topklas vermaak deur van die land se grootste Afrikaanse kunstenaars. Hierdie is ’n viering van 100 jaar van die Afrikaanse taal, ’n eeu ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results